Korea-oorlog | |||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Koue Oorlog | |||||||||
![]() Die Korea-oorlog | |||||||||
| |||||||||
Strydende partye | |||||||||
![]()
|
![]() ![]() ![]() Mediese ondersteuning: | ||||||||
Aanvoerders | |||||||||
![]() ![]() ![]() (Bevelvoerder van die VNK)
|
![]()
| ||||||||
Sterkte | |||||||||
![]()
|
![]() | ||||||||
Ongevalle en verliese | |||||||||
Totaal: 178 426 dood en 32 925 vermis Totaal gewond: 566 434
|
Totaal dood: 367 283–750 282 Totaal gewond: 686 500–789 000
| ||||||||
Totaal burgerlikes dood/gewond: 2,5 miljoen (geskat)[18] Suid-Korea: 990 968 |
Die Korea-oorlog (Suid-Koreaanse hangoel: 한국전쟁; hanja: 韓國戰爭; Hanguk Jeonjaeng, letterlik: "Koreaanse oorlog"; Noord-Koreaanse Chosŏn'gŭl: 조국해방전쟁; hancha: 祖國解放戰爭; Choguk haebang chǒnjaeng, letterlik: "Vaderlandse bevrydingsoorlog"; 25 Junie 1950 – 27 Julie 1953[40]) was 'n oorlog in Korea tussen Noord-Korea en Suid-Korea, wat op 25 Junie 1950 begin en op 27 Julie 1953 met 'n skietstilstand geëindig het. Die oorlog duur amptelik voort tot vandag toe.
{{cite book}}
: Onbekende parameter |nopp=
geïgnoreer (hulp)
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search